Skip to content

Years of Excellence - Your smart move with the right people!

FacebookGoogle+YouTubeLinkedin
JH Retief
JH Retief
Transport, Logistics, Cycle Tours
  • Company
  • Services
    • Packing & Crating
    • Storage
    • Depot to Depot
    • Transport of Vehicles
    • Transport of Pets
    • Shuttle
    • Liability Cover
  • Transport
    • Individual Furniture Removal
  • Logistics
    • Corporate Furniture Removal
    • Cross-Border
    • Office Moves
    • Shipments
    • Freight Services
    • Shopfitting Transport
  • Moving Quote
  • Moving Forms
  • News
  • Featured
    • Knysna Needs Our Support
    • Removal Stories Competition
    • Removal Fun Facts
    • Share Load Transport
  • Contact Us
 
  • Company
  • Services
    • Packing & Crating
    • Storage
    • Depot to Depot
    • Transport of Vehicles
    • Transport of Pets
    • Shuttle
    • Liability Cover
  • Transport
    • Individual Furniture Removal
  • Logistics
    • Corporate Furniture Removal
    • Cross-Border
    • Office Moves
    • Shipments
    • Freight Services
    • Shopfitting Transport
  • Moving Quote
  • Moving Forms
  • News
  • Featured
    • Knysna Needs Our Support
    • Removal Stories Competition
    • Removal Fun Facts
    • Share Load Transport
  • Contact Us
  • Transport
  • storage
    Storage
  • Your smart move
  • Packing & Crating
  • Depot to Depot
  • Freight Services

Your smart move with the right people.

J.H. Retief provides transport and logistics services to private individuals, small companies, large corporate companies and government departments.

Customer Testimonials

  • Baie dankie vir jul uitstekende diens met die trekkery en veral die aflaaiery Maandag in Bellville. Die manne is ‘n uitstekende, gawe span en hulle het regtig hard gewerk. Ek waardeer julle almal se vriendelikheid en hulp. Ek het vandag ‘n draai gemaak by die stoorkamer na my erge siekte Maandag en gister. Ek is verstom dat die span alles in die stoor kon inpas!

    Cecile Greyling
  • Ek wil dan graag vir julle terugvoer gee ten opsigte van julle spannetjie wat vir ons van so groot hulp was.  Maretha, vir jou baie dankie want vandat ons van dag een af gesels het, was dinge aan die rol en die laaste ding wat ek kan kla oor, was die prys.  Ek het ander pryse ook gekry en glo my, hulle was amper ‘n kwart duurder gewees as julle.  En dan gaan ek verder, JH Retief Transport het al in die verlede my trek gedoen en die diens wat ek destyds al gekry het, was uit die boonste rakke gewees.  Dus was daar nie ‘n keuse vir wie ek anders sou genader het om ons trek te doen nie.

    Riaan & Gerdia van Zyl
  • Baie dankie J.H.Retief vir die puik diens wat ons gekry het met die vervoer van ons meubels en hele huis se inhoud van Pretoria na die Kaap. Van wrapping, inlaai en aflaai het so goed verloop. Al die staff wat gehelp het tydens elke gedeelte was so vriendelik! Voorwaar ’n puik diens. Hou so aan!

    Nadia Enslin
    Nadia Enslin
  • JH Retief moved my car and household goods from Cape Town to JHB. Move was extremely professional from beginning to end and everything including car arrived on time as promised. Highly recommend this company!

    Ilana Berman
    Ilana Berman
  • I had furniture moved from Stikland depot to the depot in Pretoria. What a wonderful experience. The service was crisp, efficient and extremely professional. Friendly helpful staff in every possible way. All arrived in perfect condition. We salute you Leon at Stikland as well as your staff in Pretoria.

    Rita Hoon
    Rita Hoon
  • Ek wil net vir julle bedank vir die puik diens wat ek ontvang het vanaf JH RETIEF VERVOER, met die trek vanaf George na Paarl.

    Die pakkers was puik en vriendelik en uiters profesioneel.

    Cecile Beetge
  • Should have used you guys again reputable company but no went with “Competing Company” NEVER AGAIN R20 000 + worth of damages not including all the missing items. My advise for future movers go with JH Retief….. Reputable, well know family business.

    Natalie Van Zyl
  • Baie dankie vir die goeie diens wat ek van julle ontvang het! Ek sal julle defnitief aanbeveel waar nodig.
    Hier moet ek veral vir Swys en sy span komplimenteer vir die hulp en goeie diens. Die gemaklike en tegemoetkomende manier waarop hulle ons bygestaan het, het voorwaar gehelp om van die stres te verlig.
    n’ Span om op trots te wees.
    Groete uit Plettenbergbaai.

    Kobus Koekemoer
  • Graag wil ons J.H. Retief Vervoer geluk wens met die professionaliteit waarmee daar met kliente gewerk word.

    Sedert ons eerste versoek vir ‘n Kwotasie tot die laaste “tot siens” is ons met vriendelikheid en ‘n glimlag omvou. In die kantoor was dit jy, Estelle, Martie en Morne wat ons gekontak het en reelings getref het. Met groot geduld is ons vrae beantwoord. Toe Morne ons gekontak het om die tyd vir die laai van die trek te bevestig, het hy gese dit sal tussen 08:00 en 09:00 wees en sowaar, die trek was 08:10 by die oplaai punt.

    Graag wil ons vir Graham, Themba, Bennie, Claude en Ronnie bedank vir hul hantering tydens die oplaai en aflaai van die trek. Geeneen het geskroom om skouer aan die wiel te sit nie. Hoewel hulle baie moeg moes gewees het, was daar deurgaans ‘n glimlag op al hierdie manne se gesigte. Ons het voorwaar met ‘n top span gewerk vir wie niks ‘n probleem was nie.

    Ek verstaan nou hoekom my Moeder daarop aangedring het dat haar trek deur jul maatskappy gedoen word na jul maatskappy haar trek ook in 1986 en 1989 behartig het.

    J.H. Retief Vervoer het ‘n uitmuntended werk verrig.

    Baie geluk met jul keuse van werknemers en die gehalte van hul werk.

    Beste Wense

    Lynn van Jaarsveld & Stephanie van Deventer
  • Vir die eerste keer in ongeveer 33 jaar waar ek en my vrou genoodsaak was om huis op te pak en te verhuis oor ‘n baie ver afstand is,glo my,die regte keuse van die vervoer Kontrakteur,’n baie moeilike saak,juis omdat ons geen vorige kennis of ondervinding van van vervoer Maatskappye gehad het nie.

    In die soeke na die REGTE keuse vir ‘n Kontrakteur, het ons begin rond bel en vra vir verwysings en aanbeveelings.Die naam van J.H.RETIEF het opgekom.

    Heel van die begin van alle gesprekke,kon ons die gesindheid,begrip en bereidwilligheid van ALMAL by jul Firma ervaar,want almal was gewillig on vrae te be antwoord en inligting te verskaf.

    Die administasie prosedures,kwotasie,onderhandelinge,faktureering en betaling was stiptelik en alles het seepglad ver loop.

    Jul Voertuig het,soos bevestig was,op skedule arriveer met ‘n span aanboord wat met eerste indrukke bewys het van “Hier is manne wat KAN”. Deurgaans is ons goedere en meubels met uiterste sorg en versigtigheid hanteer tot in die wa onder ‘n uiters Bekame Klaas se toesig gelaai.

    Klaas het my heeltyd gerus gestel en die versekering gegee dat ek nie hoef bekommerd te wees nie,want hy en die span sal sorg vir ALLES.

    Die HELE vrag was gelaai,deure toe ge grendel en daar gaan ALLES.

    Die pad was ver en baie Lank,en so kom ek en Asie Saterdag oggend veilig op Mosselbaai aan.Sondag gerus,want Maandag vroeg sal die Vragmotor arriveer. En soos beplan,Maandag- oggend om 08h00 staan die Vragmotor langs die pad,skaars 5Km van nuwe tuiste soos ek dit gereel het met Klaas,voor ons vertrek.

    Die aflaai het verder getuig van die uiterste bekwaamheid,bereidheid en harde werk wat hierdie manne kan lewer.Hiemee dan ook My en Ansie se OPREGTE DANK aan Klaas wat die leisels geneem,Patrick,William en Robert.

    Ek sluit af deur aan ALMAL by J.H.Retief te bedank vir die besonderse en Profesionele diens en behandeling wat ek en my vrou ontvang het om hierdie moeilike proses agter die rug te kon kry.

    Daar is ‘n gesegde wat lees: Die verskil tussen Gewoon en BUITEN GEWOON is ‘n klein bietjie Eksta.J.H.Retief julle is BUITEN GEWOON!

    Met OPREGTE DANK

    Chris en Ansie Le Roux
  • I just wanted to say a HUGE THANK YOU! for all your support and kindness while we were in communication during my mom’s move to Sannieshof.

    They left after the truck collected their furniture last week Friday and arrived there safely on Saturday evening.  On Sunday the removals truck was there to drop off.

    We received prompt and excellent service from JH Retief in every aspect during this move process.

    About 21 years ago your company moved my hubby and I to Cape Town from Pietermaritzburg and four months later my mom also moved here with JH Retief removals.

    I ONLY contacted JH Retief – no other quotes –  when we needed to move my mom from CT to Sannieshof and I was so thankful to have an easy and affordable move experience with your Team of AWESOME people.

    So I Thank You from the bottom of my heart.  You guys were so helpful and efficient. An absolute blessing to all of us, during a difficult time.

    Cathrine Aldworth
  • I hereby wish to thank JH Retief for the wonderful service that I received when I moved from Pretoria to Cape Town in 2013, and also moved back to Pretoria in 2018.

    I personally wish to thank Ms. Ansie Joubert for activating my move to Pretoria in less than 15 minutes after receiving the Order Number from SARS. The JH Retief Removal Team had to do a U-turn to accommodate me, and that was highly appreciated. No Removal Company in SA can roll like that, only JH Retief can roll like that.

    I remember also in 2013 JH Retief send a Removal Truck to my house in Pretoria before receiving an official Order Number from my Company, just to accommodate me. Eventually when the Order Number arrived, JH Retief was already packing my goods in the boxes. Again there is no Removal Company in SA that can roll like JH Retief.

    I have taken a personal decision that I will only use (or tell people about) JH Retief as the best Removal Company in SA.

    PLEASE KEEP UP THE GOOD WORK AT JH RETIEF.

    Ronnie Tjale

Transport

Individual Furniture Removals

 (I am paying for my relocation)

Logistics

Office Removals

 

Corporate Furniture Removals

 (My company is paying for my relocation)

Shopfitting

 

Cross-Border

 

Shipments

 
Kemach JCB
Parliament logo
Anglo-American
Transnet
Stellenbosch University
News
  • distributes goods
    JH Retief distributes goods to families and children in need
    15th Oct 2018
  • Donations to Knysna
    Knysna Needs Our Support
    23rd Jun 2017
  • Water for Wierda Park
    Transport of water to Senekal
    15th Aug 2016
  • Beeld-Kinderfonds Spinning Marathon
    Beeld-Kinderfonds Spinning Marathon
    15th Jul 2016



Creative Hill
JH Retief
Copyright © 2019 JH Retief. All Rights Reserved.